{ "config": { "abort": { "already_spooked": "Ja ... wel ... nee. Regso, dankie, totsiens!" }, "step": { "user": { "description": "Het jy die readme gelees ? Het jy die lisensie gelees ? Is jy regtig seker ?" }, "choice_restart": { "description": "Vir Spook om die opstelling klaar te maak moet Home Assistant oor begin.\n\nWil jy Home Assistant nou oor begin?", "menu_options": { "restart_now": "Begin nou oor", "restart_later": "Begin later oor" } } } }, "entity": { "button": { "homeassistant_reload": { "name": "Begin oor" }, "homeassistant_restart": { "name": "Begin oor" }, "repairs_ignore_all": { "name": "Ignoreer alles" }, "repairs_unignore_all": { "name": "Moet niks ignoreer nie." } }, "event": { "repairs_event": { "state_attributes": { "event_type": { "state": { "create": "Probleem geskep", "remove": "Probleem verwyder", "update": "Probleem bygewerk" } }, "domain": { "name": "Probleem uitreiker" }, "issue_id": { "name": "Probleem ID" } } } }, "sensor": { "homeassistant_air_quality": { "name": "Luggehalte" }, "homeassistant_alarm_control_panel": { "name": "Alarm beheerpanele" }, "homeassistant_area": { "name": "Areas" }, "homeassistant_automation": { "name": "Automatiserings" }, "homeassistant_binary_sensor": { "name": "BinΓͺre sensors" }, "homeassistant_button": { "name": "Knoppies" }, "homeassistant_calendar": { "name": "Kalender" }, "homeassistant_camera": { "name": "Kameras" }, "homeassistant_climate": { "name": "Klimaat" }, "homeassistant_cover": { "name": "Deksels" }, "homeassistant_custom_component": { "name": "Doelgemaakte integrasie." }, "homeassistant_date": { "name": "Datums" }, "homeassistant_datetime": { "name": "Datums/Tye" }, "homeassistant_device": { "name": "Toestelle" }, "homeassistant_device_tracker": { "name": "Toetsel naspeurder" }, "homeassistant_entities": { "name": "Entiteite" }, "homeassistant_fan": { "name": "Waaiers" }, "homeassistant_humidifier": { "name": "Lugbevogtigers" }, "homeassistant_image": { "name": "Afbeelding" }, "homeassistant_input_boolean": { "name": "Inset booleΓ«rs" }, "homeassistant_input_button": { "name": "Inset knoppies" }, "homeassistant_input_datetime": { "name": "Inset datums/tye" }, "homeassistant_input_number": { "name": "Inset nommers" }, "homeassistant_input_select": { "name": "Inset keuses" }, "homeassistant_input_text": { "name": "Inset tekste" }, "homeassistant_integration": { "name": "Integrasies" }, "homeassistant_light": { "name": "Ligte" }, "homeassistant_lock": { "name": "Slotte" }, "homeassistant_media_player": { "name": "Media spelers" }, "homeassistant_number": { "name": "Nommers" }, "homeassistant_persistent_notification": { "name": "Aanhoudende kennisgewings" }, "homeassistant_person": { "name": "Persone" }, "homeassistant_remote": { "name": "Afstandbeheerders" }, "homeassistant_scene": { "name": "Tonele" }, "homeassistant_script": { "name": "Program" }, "homeassistant_select": { "name": "Keuses" }, "homeassistant_sensor": { "name": "Sensors" }, "homeassistant_siren": { "name": "Sirenes" }, "homeassistant_stt": { "name": "Spraak na teks" }, "homeassistant_sun": { "name": "Sonne" }, "homeassistant_switch": { "name": "Skakelaars" }, "homeassistant_text": { "name": "Tekse" }, "homeassistant_time": { "name": "Tye" }, "homeassistant_tts": { "name": "Spraak na teks" }, "homeassistant_update": { "name": "Opdateer" }, "homeassistant_vacuum": { "name": "Stofsuiers" }, "homeassistant_water_heater": { "name": "Water verwarmer" }, "homeassistant_weather": { "name": "Weer" }, "homeassistant_zone": { "name": "Sones" }, "repairs_total_issues": { "name": "Totaal" }, "repairs_ignored_issues": { "name": "Ge-ignoreer" }, "repairs_active_issues": { "name": "Aktief" } }, "switch": { "cloud_alexa_report_state": { "name": "Alexa status verslag" }, "cloud_google_report_state": { "name": "Google Assistant status verslag" }, "cloud_remote": { "name": "Afstandbeheer" } } }, "issues": { "automation_unknown_area_references": { "description": "Spook het 'n spook gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende areas, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{areas}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte areas uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende areas gebruik in: {automation}" }, "automation_unknown_device_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende toestelle, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{devices}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte toestelle uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende toestelle (devices) gebruik in: {automation}" }, "automation_unknown_entity_references": { "description": "Spook het 'n sgees gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende entiteite, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{entities}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte entiteite uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende entiteite gebruik in: {automation}" }, "automation_unknown_floor_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende vloere, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{floors}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte vloere uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende vloere gebruik in: {automation}" }, "automation_unknown_label_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende etikette, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{labels}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte etikette uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende etikette (labels) gebruik in: {automation}" }, "automation_unknown_service_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou outomatiserings πŸ‘»\n\nTerwyk hy rondgehang het, het Sppok die volgende automatisasies teegekom:\n\n[{automation}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende aksies, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{services}\n\n\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the automation]({edit}) en haal ongebruikte aksies uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende aksies (actions) gebruik in : {automation}" }, "group_unknown_members": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou groepe πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende groep teegekom:\n:\n\n{group} (`{entity_id}`)\n\nHierdie grep het lede, wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{entities}\n\n\n\nOm hierdie probleem op te los, redigeer die groep, haal die onbekende entiteite uit, en begin Home Assistant oor.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende groeplede in : {group}" }, "integration_unknown_source": { "description": "Spook πŸ‘»het 'n gees gevind in jou Riemann sum integral helpers\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook πŸ‘» die volgende helper teegekom::\n\n{helper} (`{entity_id}`)\n\nHierdie Helper het 'n bron entiteit wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n`{source}`\n\n\n\nOm hierdie probleem reg te maak, redigeer die helper en verander die bron entiteit (of haal die helper uit) en begin Home Assistant oor.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende bron: {helper}" }, "lovelace_unknown_entity_references": { "description": "Spook het 'n gees gevind in jou paneelborde (dashboards) πŸ‘»\n\nWTerwyl hy rodgehang het, het Spook die volgende paneelbord teegekom:\n\n[{dashboard}]({edit})\n\nDie paneelbord verwys nsa die volgende entiteite wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{entities}\n\n\n\nOm heirde probleem op te los [edit the dashboard]({edit}) en haal die onbekende entiteite uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend..", "title": "Onbekende entiteite gebruik in : {dashboard}" }, "proximity_unknown_ignored_zones": { "description": "Spook het 'n gees gevind in jou nabyheid (proximity) konfigurasieπŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende nabyheid konfigurasie teegekom:\n\n{name}\n\nHierdie konfigurase ignoreer sones wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{zones}\n\n\n\nOm hierdie probleem op te los, redigeer die konfigurasie en haal die sones uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende geignoreerde sones: {name}" }, "proximity_unknown_tracked_entities": { "description": "Spook het 'n gees gevind in jou nabyheid (proximity) konfigurasie πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende nabyheids konfigurasie teegekom:\n\n{name}\n\nHierdie konfigurasie bespeur persone of toestelle wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{entities}\n\n\n\nOm hierdie probleem op te los, redigeer die konfigurasie en haal die eniteite uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende bespeurde entiteit: {name}" }, "proximity_unknown_zone": { "description": "Spook het 'n gees gevind in jou nabyheid (proximity) konfigurasie πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende nabyheids konfigurasie teegekom:\n\n{name}\n\nHierdie konfigurasie is gebaseer op 'n sone wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n`{zone}`\n\n\n\nOmdat jy nie die sone van 'n nabyheids konfigurasei kan verander nie is jou enigste uitweg om hierdie probleem op te los, om die nabyheids konfigurase te verwyder\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende sone: {zone}" }, "scene_unknown_entity_references": { "description": "Spook het 'n gees gevind in jou tonele (scenes) πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende toneel:\n\n[{scene}]({edit})\n\nHierdie toneel verwys na die volgende entiteite wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{entities}\n\n\n\nOm hierdie probleem op te los, [edit the scene]({edit}) en haal die onbekende entiteite uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende entiteite gebruik in: {scene}" }, "script_unknown_area_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekomt:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nDie programmetjie verwys na die volgende areas wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{areas}\n\n\n\nOm die probleem op te los, [edit the script]({edit}) en haal die onbekende areas uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende areas gebruik in: {script}" }, "script_unknown_device_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekomt:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nDie programmetjie verwys na die volgende toestelle wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{devices}\n\n\n\nOm die probleem op te los, [edit the script]({edit}) en haal die onbekende toestelle uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende toestelle (devices) gebruik in: {script}" }, "script_unknown_entity_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekom:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nDie programmetjie verwys na die volgende entiteite wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{entities}\n\n\n\nOm die probleem op te los, [edit the script]({edit}) en haal die onbekende entiteite uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende entiteite (entities) gebruik in: {script}" }, "script_unknown_floor_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekom:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nDie programmetjie verwys na die volgende vloere, wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{floors}\n\n\n\nOm die probleem op te los, [edit the script]({edit}) en haal die onbekende vloere uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende vloere (floors) gebruik in: {script}" }, "script_unknown_label_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekom:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nDie programmetjie verwys na die volgende etikette wat onbekend is aan Home Assistant:\n\n{labels}\n\n\n\nOm die probleem op te los, [edit the script]({edit}) en haal die onbekende etikette uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende etikette (labels) gebruik in: {script}" }, "script_unknown_service_references": { "description": "Spook het 'n gees gekry in jou programmetjies (scripts)πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende programmetjie teegekom:\n\n[{script}]({edit}) (`{entity_id}`)\n\nHierdie automatisasie verwys na die volgende aksies, wat onbekend is aan Home Assistant\n\n{services}\n\nOm hiedie probleem reg te maak, [edit the script]({edit}) en haal ongebruikte aksies uit.\n\nSpook πŸ‘» Jou vriend.", "title": "Onbekende aksies (actions) gebruik in : {script}" }, "switch_as_x_unknown_source": { "description": "Spook get 'n gees gevind in jou Switch as X helpers πŸ‘»\n\nTerwyl ht rodgehang het, het Spook die volgende helper teegekom:\n\n{helper} (`{entity_id}`)\n\nHierdie helper het 'n bron skakelaar entiteit onbekend aan Home Assistant:\n\n`{source}`\n\n\n\nOm die probleem op te los, redigeer die helper en verander die bron entiteit (of haal die helper uit) en begin Home Assistant oor.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende bron: {helper}" }, "utility_meter_unknown_source": { "description": "Spook get 'n gees gevind in jou utility meter helpers πŸ‘»\n\nTerwyl hy rodgehang het, het Spook die volgende helper teegekom:\n\n{helper} (`{entity_id}`)\n\nHierdie helper het 'n bron entiteit onbekend aan Home Assistant:\n\n`{source}`\n\n\n\nOm die probleem op te los, redigeer die helper en verander die bron entiteit (of haal die helper uit) en begin Home Assistant oor.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende bron: {helper}" }, "trend_unknown_source": { "description": "Spook get 'n gees gevind in jou tendens (trend) helpers πŸ‘»\n\nTerwyl hy rondgehang het, het Spook die volgende helper teegekom:\n\n{helper} (`{entity_id}`)\n\nHierdie helper het 'n bron entiteit onbekend aan Home Assistant:\n\n`{source}`\n\n\n\nOm die probleem op te los, redigeer die helper en verander die bron entiteit (of haal die helper uit) en begin Home Assistant oor.\n\nSpook πŸ‘» Jou maatjie.", "title": "Onbekende bron: {helper}" }, "user_issue": { "fix_flow": { "step": { "confirm": { "description": "{description}", "title": "{title}" } } }, "title": "{title}" }, "restart_required": { "title": "Dit is nodig om oor te begin", "fix_flow": { "step": { "confirm_restart": { "title": "Begin oor", "description": "Vir Spook πŸ‘» om die opstelling klaar te maak, moet Home Assistant oor begin.\n\nKies submit om Home Assistant nou oor te begin." } } } } } }